Buch

'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie -

'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie

von Annelie Ferreira

Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat Gerrie se ma se spogrose opvreet. Dis chaos in Gerrie-hulle se huis en tuin, en hy en sy suster, Anneke, is mal daaroor. Dit word 'n surrealistiese dag van Kamele wat pandemonium saai, die vreemde gesin wat tent opslaan in die voortuin en sprinkane braai . . . 'n Lekker ligte storie vol humor en pret.

Weitere Infos

Art:
eBook
Umfang:
120 Seiten
ISBN:
9780798163309
Erschienen:
2013
Verlag:
Human & Rousseau
0
Noch keine Bewertungen vorhanden

Rezension schreiben

Diesen Artikel im Shop kaufen